Karnaval van die Diere

When:
March 12, 2019 @ 9:00 am – March 13, 2019 @ 12:00 pm
2019-03-12T09:00:00+02:00
2019-03-13T12:00:00+02:00
Where:
Brooklyn Theatre
c/o 13th Street & Thomas Edison
Cost:
R310, R260, R210, R180, R150
Contact:
Administrator
012-460-6033

Karnaval van die Diere
Gauteng Filharmoniese Orkes
Dinsdag 12 Maart 09:00 (Uitverkoop) – (Afrikaans)
Dinsdag 12 Maart 12:00 (Uitverkoop) – (Afrikaans)
Woensdag 13 Maart 09:00 (Engels)
Woensdag 13 Maart 12:00 (Afrikaans)

Saint-Saëns se musikaal komiese uitbeelding van die diereryk is ’n werk vir twee klaviere en orkes, geskryf in 1886. In hierdie bekende suite gebruik die komponis briljante instrumentale effekte om die musikale prentjies te skets. Philip de Vos se treffende versies vir hierdie werk, word deur die RSG Radiopersoonlikheid, Christelle Webb-Joubert, voorgelees.

Om die program aan te vul, is van die wêreld se grootste klassieke musiek treffers gekies om leerders opgewonde te maak. Om hierdie treffende en tydlose musiek van die meesters in lewende lywe te ervaar, beloof om vir enige kind ’n besonderse ervaring te wees.

Program van 60 minute:

Karnaval van die Diere – Saint-Saens.
Simfonie no. 40 – 1ste deel – Mozart
Eine kleine Nachtmusik – 1ste deel – Mozart
On the track – Xilofoon & Orkes – Graham Proctor
Prince of Denmark’s March – Jeremiah Clarke
Prelude – Holberg Suite – Grieg
Pizzicato Polka – Johann Strauss
Morning Mood – Peer Gynt Suite – Grieg
Hornpipe – from the Water Music – Handel

Dinsdag 12 Maart 09:00 (Uitverkoop) – (Afrikaans)
Dinsdag 12 Maart 12:00 (Uitverkoop) – (Afrikaans)
Woensdag 13 Maart 09:00 (Engels)
Woensdag 13 Maart 12:00 (Afrikaans)

Publieke kaartjies is as volg:

Volwasse Pryse R310 (A Blok), R260 (B Blok), R180 (C Blok)
Senior Pryse R260 (A Blok), R210 (B Blok), R180 (C Blok)

BOOK NOW

Brooklyn Theatre (012 460 6033)
Greenlyn Village Centre
C/o Thomas Edison and 13th Streets
Menlo Park

Skoolpryse is as volg:

R150 pp Leerders / Kinders / Studente / Onderwyser
R120 pp groepbesprekings vir 10 en meer leerders.
Onderwysers ontvang 1 kaartjie gratis vir elke 20 leerders wat bespreek.
Bevestig besprekings by jpverster@brooklyntheatre.co.za of 078-513-2074