Gauteng Philharmoniese Orkes Inligting-Sessie Vir Kinders

When:
November 3, 2018 @ 11:00 am – 12:00 pm
2018-11-03T11:00:00+02:00
2018-11-03T12:00:00+02:00
Where:
Brooklyn Theatre
c/o 13th Street & Thomas Edison
Thomas Edison
Cost:
R80 per ouer R30 per kind
Contact:
Administration
0124606033

GAUTENG PHILHARMONIESE ORKES
INLIGTING-SESSIE VIR KINDERS

Saterdag 3 November 11:00 – 12:00

’n Demonstrasie en paneelbespreking om ouers by te staan met die keuse van ’n musiek-instrument vir kinders.

‘n paar spelers (Incubator) van die Gauteng Philharmonic Orchestra – GPO sal hiervoor die verhoog deel met Magdaleen Lamey van Musicula en Willem Vogel van Brooklyn Theatre

’n Bondige bekendstelling en demonstrasie van die volgende instrumente sal aangebied word vir die onderskeidelike instrumente. Daar sal geleentheid gebied word vir ouers en kinders om vrae te vra oor elke instrument en die pad wat gevolg behoort te word om onderrig daarin te bewerkstellig.

Magdaleen Lamey gesels oor karaktereienskappe, vaardighede en ander aspekte van die kind wat ook kan bydra om sy/haar aanleg vir ’n spesifieke instrument te bepaal.

Musikante

Andrew Strugnell – Trompet
Frederick Annandale – Viool
Wernd van Staden – Tjello
Joryn van Staden – Fagot and Altviool
Du Toit Ferreira – Klarinet
Isebrand Naudé – Tenoor Saksofoon
Gideon Naudé – Tromboon
Riaan van Niekerk – Tuba
Loandi Richter – Perkussie

Ticket sales:

Saterdag 3 November 11:00 – 12:00
R80 per ouer R30 per kind

BOOK NOW

Brooklyn Theatre (012 460 6033)
Greenlyn Village Centre
C/o Thomas Edison and 13th Streets
Menlo Park, Gauteng, South Africa