fbpx

Gauteng Filharmoniese Orkes Inligting-Sessie Vir Kinders

When:
November 23, 2019 @ 11:00 – 12:00
2019-11-23T11:00:00+02:00
2019-11-23T12:00:00+02:00
Where:
Brooklyn Theatre
c/o 13th Street & Thomas Edison
Cost:
R90, R40
Contact:
Administration
0124606033

Gauteng Filharmoniese Orkes
Inligting-Sessie Vir Kinders
Saterdag 23 November 11:00

’n Demonstrasie en paneelbespreking om ouers by te staan met die keuse van ’n musiek-instrument vir kinders.

‘n paar spelers (Incubators) van die Gauteng Filharmoniese Orkes sal hiervoor die verhoog deel met Magdaleen Lamey van Musicula en Willem Vogel van Brooklyn Theatre

’n Bondige bekendstelling en demonstrasie van die volgende instrumente sal aangebied word vir die onderskeidelike instrumente. Daar sal geleentheid gebied word vir ouers en kinders om vrae te vra oor elke instrument en die pad wat gevolg behoort te word om onderrig daarin te bewerkstellig.

Magdaleen Lamey gesels bondig oor karaktereienskappe, vaardighede en ander aspekte van die kind wat ook kan bydra om sy/haar aanleg vir ’n spesifieke instrument te bepaal.

Musikante

Trompet
Viool
Tjello
Fagot
Altviool
Klarinet
Tenoor Saksofoon
Tromboon
Tuba
Perkussie

Kaartjieverkope
Saterdag 23 November 11:00 – 12:00

R90 per ouer R40 per kind

BOOK NOW

Brooklyn Theatre (012 460 6033)
Greenlyn Village Centre
C/o Thomas Edison and 13th Streets
Menlo Park, Gauteng, South Africa